Die mandriva.com webwerf voorsien u al die detail om in voeling te bly met die voorsiener van die Linuxstelsel met die meeste kenmerke en beste bruikbaarheid. Daar sal u al die inligting vind aangaande ons produkte en dienste!
Mandriva Club is die webwerf wat aan Mandriva Linuxgebruikers toegewy is. Lidmaatskap verskaf eksklusiewe voordele insluitende eksklusiewe forumtoegang, RPMs en produkaflaai, afslag op Mandriva Linux produkte en veel meer!
Mandriva Expert is die beste plek om bystand te verkry van Mandriva se ondersteuningsspan.
Mandriva Store is Mandriva se aanlynwinkel, Te danke aan die nuwe voorkoms en gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog makliker as ooit van te vore!
Mandriva Online is die nuutste diens wat deur Mandriva bekendgestel is. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou d.m.v. 'n gesentraliseerde en outomatiseerde diens.